[00:03.61] Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings [00:06.66] Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom mak, maak hom joune [00:10.17] Da vat hy [00:12.25] My bokkie, da vat hy [00:17.22] Vleisie op die kole, broodjie in die oond [00:20.37] Was die tyd van ons lewe, 'n aand om te onthou [00:23.72] Da vat hy [00:26.39] My bokkie, da vat hy [00:30.23] Niks fout met 'n 3 liter Ford, [00:32.72] 2 liter coke, 1 brandewyn-lyfie met haar rokkie kort [00:37.57] Dis besigheid voor, en partytjie van agter [00:44.79] Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel [00:47.90] Da vat hy, da vat hy [00:51.21] Want 'n warm patat, laat die skote klap [00:54.62] Da vat hy, da vat hy [00:57.92] Ons druk die speakers tot dit bewe [01:01.40] Want dis mos hoe ons lewe [01:04.99] Da vat hy [01:07.06] Oo, my bokkie, da vat hy [01:12.16] Donkiejare laas het die speakers so geraas [01:15.04] Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars [01:18.41] Da vat hy [01:20.87] Mm, my bokkie, da vat hy [01:25.11] Met jou hier langs my sy, wou ek niemand anders vry [01:28.72] Ons het gejol, gebaklei, het 'n Caberolet gery [01:32.34] Da vat hy [01:34.34] Oo, my bokkie, da vat hy [01:38.71] Niks fout met 'n 3 liter Ford, [01:41.25] 2 liter coke, 1 brandewyn-lyfie met haar rokkie kort [01:46.18] Dis besigheid voor, en partytjie van agter [01:53.33] Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel [01:56.26] Da vat hy, da vat hy [01:59.75] Want 'n warm patat, laat die skote klap [02:03.19] Da vat hy, da vat hy [02:06.52] Ons druk die speakers tot dit bewe [02:10.26] Want dis mos hoe ons lewe [02:13.68] Da vat hy [02:15.55] Oo, my bokkie, da vat hy [02:20.66] Los jou houding by die huis, en ek kry jou op die dansvloer [02:27.20] Ek het lewe in my lyf, en ek dans dan net vir jou [02:34.48] Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel [02:37.53] Da vat hy, da vat hy [02:40.91] Want 'n warm patat, laat die skote klap [02:44.37] Da vat hy, da vat hy [02:47.75] Ons druk die speakers tot dit bewe [02:51.52] Want dis mos hoe ons lewe [02:54.60] Da vat hy [02:56.75] Oo, my bokkie, da vat hy [03:00.11] Oo, my bokkie, da vat hy [03:03.57] Oo, my bokkie, da vat hy [03:06.21]