[00:04.94] Kom ons vat net vanaand 'n kans [00:09.42] Ek sien die maan dans in jou hare [00:15.72] Ek weet dit is die laaste dans [00:20.55] Ek weet my hart is ondervare [00:26.09] Maar een ding wat ek weet [00:28.79] Is ek kan jou nie vergeet en [00:32.26] En ek weet ek kan jou nie los nie [00:35.22] En ek weet wat ek sê [00:36.53] Gooi 'n klip in die bos [00:37.66] Niemand weet wat die liefde kos nie [00:42.65] Maar ek voel in my hart jy's myne [00:46.11] En ek voel in my hart [00:47.43] Dat jy binne my bly [00:48.83] Jy's die heel beste medisyne [00:52.38] Oh en niks lyk so mooi nie [00:55.89] Ek's niks as ek nie [00:58.15] Hierdie klip in die bos gooi nie [01:04.56] Kom ons vat net vanaand 'n kans [01:09.33] Want ons weet nie of môre kom nie [01:15.16] Ek weet ek kan als verloor [01:20.09] Maar ek gee nie meer langer om nie [01:25.80] Maar een ding wat ek weet [01:28.55] Is ek kan jou nie vergeet en [01:31.96] En ek weet ek kan jou nie los nie [01:34.33] En ek weet wat ek sê [01:35.86] Gooi 'n klip in die bos [01:37.46] Niemand weet wat die liefde kos nie [01:42.32] Maar ek voel in my hart jy's myne [01:45.19] En ek voel in my hart [01:46.66] Dat jy binne my bly [01:47.89] Jy's die heel beste medisyne [01:51.79] Oh en niks lyk so mooi nie [01:55.20] Ek's niks as ek nie [01:57.63] Hierdie klip in die bos gooi nie [02:04.22] Wat as ek die kans nie vat nie? [02:07.22] Nie met jou die waarheid praat nie [02:09.59] Sal ek hierdie hardklop van jou liefde [02:12.97] Verdrink in my [02:15.19] Wat as ek die woorde nie sê nie [02:18.06] Wat beteken liefde vir my [02:25.70] En ek weet ek kan jou nie los nie [02:28.47] En ek weet wat ek sê [02:29.88] Gooi 'n klip in die bos [02:31.47] Niemand weet wat die liefde kos nie [02:36.53] Maar ek voel in my hart jy's myne [02:39.33] En ek voel in my hart [02:40.76] Dat jy binne my bly [02:42.06] Jy's die heel beste medisyne [02:45.57] Oh en niks lyk so mooi nie [02:49.37] Ek's niks as ek nie [02:51.30] Hierdie klip in die bos gooi nie