Kom ons vat net vanaand 'n kans Ek sien die maan dans in jou hare Ek weet dit is die laaste dans Ek weet my hart is ondervare Maar een ding wat ek weet Is ek kan jou nie vergeet en En ek weet ek kan jou nie los nie En ek weet wat ek sê Gooi 'n klip in die bos Niemand weet wat die liefde kos nie Maar ek voel in my hart jy's myne En ek voel in my hart Dat jy binne my bly Jy's die heel beste medisyne Oh en niks lyk so mooi nie Ek's niks as ek nie Hierdie klip in die bos gooi nie Kom ons vat net vanaand 'n kans Want ons weet nie of môre kom nie Ek weet ek kan als verloor Maar ek gee nie meer langer om nie Maar een ding wat ek weet Is ek kan jou nie vergeet en En ek weet ek kan jou nie los nie En ek weet wat ek sê Gooi 'n klip in die bos Niemand weet wat die liefde kos nie Maar ek voel in my hart jy's myne En ek voel in my hart Dat jy binne my bly Jy's die heel beste medisyne Oh en niks lyk so mooi nie Ek's niks as ek nie Hierdie klip in die bos gooi nie Wat as ek die kans nie vat nie? Nie met jou die waarheid praat nie Sal ek hierdie hardklop van jou liefde Verdrink in my Wat as ek die woorde nie sê nie Wat beteken liefde vir my En ek weet ek kan jou nie los nie En ek weet wat ek sê Gooi 'n klip in die bos Niemand weet wat die liefde kos nie Maar ek voel in my hart jy's myne En ek voel in my hart Dat jy binne my bly Jy's die heel beste medisyne Oh en niks lyk so mooi nie Ek's niks as ek nie Hierdie klip in die bos gooi nie