[00:06.918] Weet dis verby maar ek bly dink aan jou [00:10.730] Vergeet die sleg en bly die goed onthou [00:14.643] Tyd maak gesond maar al die merke bly [00:18.682] As ek dit sien dink ek aan jou en my [00:23.985] Maar ek kon nie nog meer gegee het [00:27.611] As jy maar net ook probeer het [00:31.649] Het jou stem al vergeet [00:33.751] Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer [00:38.891] En ek mis, eet, slaap, herhaal [00:46.886] Het gestop, met ons verhaal [00:55.496] Het die oud net opgeraak [00:59.277] Van oor begin weer foute maak [01:04.439] Mis, eet, slaap, herhaal [01:10.744] Mis, eet, slaap, herhaal [01:18.734] By 'n kruispad het ek jou ontmoet [01:22.797] Saam gerus en toe weer gegroet [01:26.697] Jy in een rigting, ek 'n ander een [01:30.768] So hartseer hoe n mens se hart moet leer [01:35.825] Maar ek kon nie nog meer gegee het [01:39.625] As jy maar net ook probeer het [01:43.607] Het jou stem al vergeet [01:45.739] Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer [01:51.370] En ek mis, eet, slaap, herhaal [01:59.405] Het gestop, met ons verhaal [02:07.266] Het die oud net opgeraak [02:11.273] Van oor begin weer foute maak [02:16.678] Mis, eet, slaap, herhaal [02:24.333] Weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe [02:32.273] Wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee [02:39.877] Ek wil net nie meer [02:43.459] So mis, eet, slaap, herhaal [02:50.963] Het gestop, met ons verhaal [02:59.244] Het die oud net opgeraak [03:03.158] Van oor begin weer foute maak [03:08.415] Mis, eet, slaap, herhaal [03:14.062] Mis, eet, slaap, herhaal