[00:00.000] 作词 : Anton De Waal/Ali Arletowicz [00:01.000] 作曲 : Anton De Waal/Ali Arletowicz [00:26]Groen is die land van Natal; [00:32]wyd lê die velde omheen. [00:38]Wolke seil hoog in die blou hemelboog [00:44]en 'n arend vlieg na die son. [00:51]Groen is die land van Natal; [00:58]daar waar die bergbokke wei. [01:04]Stil wil ek droom langs 'n koel waterstroom, [01:09]van die wêrelddrang afgeskei. [01:16]Teen die randjie staan 'n huis [01:23]waar my hart ontwaak. [01:29]Saans wag my beminde daar; [01:35]die dag is dan volmaak. [01:42]Groen is die land van Natal; [01:48]heuwel en vlakte en dal. [01:54]Hier is ons tuis waar die koel winde suis [01:59]in die groen, groen land van Natal. [02:32]Teen die randjie staan 'n huis [02:38]waar my hart ontwaak. [02:44]Saans wag my beminde daar; [02:51]die dag is dan volmaak. [02:57]Groen is die land van Natal; [03:03]heuwel en vlakte en dal. [03:10]Hier is ons tuis waar die koel winde suis [03:15]in die groen, groen land van Natal.