[00:18.84] Ek wil hier uit, prioriteit [00:22.80] Ek mis jou lyf [00:24.60] Saam gaan ons planne beraam [00:27.51] En die poppe gaan dans (Vasvat) [00:29.92] Naweek of nie [00:31.13] Ek en jy gaan mekaar raakvat [00:34.59] Drie dae is te lank lank sonder jou [00:37.58] Ons maak 'n aand om te onthou [00:40.58] En planne beraam [00:41.85] En die tonge gaan klap (Ag wat) [00:44.50] Naweek of nie [00:45.43] Ek en jy gaan mekaar raakvat raakvat [00:51.64] Klein Saterdag (Klein Saterdag) [00:55.66] Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) [00:59.69] O o o skop jou skop jou skoene uit [01:02.88] Skop jou skoene uit [01:05.10] Te lank gewag [01:07.69] Klein Saterdag (Klein Saterdag) [01:10.66] Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) [01:14.14] O o o stop jou stop jou moeilikheid [01:17.89] Stop jou moeilikheid [01:19.69] Stop jou stop jou moeilikheid [01:21.53] Te lank gewag [01:29.90] Te lank gewag [01:38.26] Ek soek vir jou, realiteit [01:43.99] Alles is nou [01:45.67] Saam gaan ons planne beraam [01:48.59] En die poppe gaan dans (Vasvat) [01:50.84] Naweek of nie ek en jy gaan mekaar raakvat [01:54.60] Die lewe vlieg verby verby mekaar [01:58.21] Ek soek jou net vir my [02:00.79] Saam gaan ons planne beraam [02:03.41] En die tonge gaan klap (Ag wat) [02:05.62] Naweek of nie ek en jy gaan mekaar raakvat raakvat [02:12.00] Klein Saterdag (Klein Saterdag) [02:17.13] Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) [02:21.05] O o o skop jou skop jou skoene uit [02:24.20] Skop jou skoene uit [02:26.13] Te lank gewag [02:28.72] Klein Saterdag (Klein Saterdag) [02:32.05] Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) [02:35.72] O o o stop jou stop jou moeilikheid [02:39.16] Stop jou moeilikheid [02:41.20] Stop jou stop jou moeilikheid [02:43.09] Te lank gewag [02:58.45] Hoekom moet ons wag? [03:03.88] Whoa whoa whoa hoekom moet ons wag? [03:11.69] Klein Saterdag (Klein Saterdag) [03:16.35] Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag) [03:20.14] O o o skop jou skop jou skoene uit [03:23.74] Skop jou skoene uit [03:25.44] Te lank gewag (Hoekom moet ons wag) [03:29.34] Klein Saterdag (Klein Saterdag) [03:31.38] Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag, [03:34.44] Hoekom moet ons wag?) [03:36.81] Stop jou stop jou moeilikheid [03:39.47] Stop jou moeilikheid (Hoekom moet ons wag) [03:41.72] Stop jou stop jou moeilikheid [03:42.82] Klein Saterdag [03:49.74] Klein Saterdag [04:01.26] Hoekom moet ons wag? [04:04.97] Klein Saterdag [04:08.49] Hoekom moet ons wag? [04:11.48] Klein Saterdag [04:15.82]