[00:16.69] Soveel dinge op ons pad [00:21.38] Soveel woorde reeds gepraat [00:25.49] Al ons aksies volg agterna [00:29.06] Dit praat , dit spreek [00:31.41] Van ware liefde [00:34.41] Ons oorwin die moeilike dae [00:38.42] Die Here het ons mooi gedra [00:42.86] En nogsteeds bly ons twee saam [00:46.65] Dit praat, dit spreek [00:48.78] Van ware liefde [00:51.38] Al kry ons hoeveel donker paaie [00:56.07] 10 000 Struikelblokke [01:00.46] Net die wete dat jys altyd aan my sy [01:06.94] Was nogaltyd genoeg [01:09.07] Al die berge nou in een stort [01:13.54] En die wêreld vanaand eindig [01:17.91] Het ek iemand wat my lief het [01:21.82] En dit was nogaltyd genoeg vir my [01:27.34] Moet jouself nooit twyfel nie [01:29.80] Jy is meer as genoeg [01:31.51] Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie [01:34.10] Elke soentjie, elke drukkie [01:36.43] Elke oomblik saam jou [01:38.06] Besef ek hoekom ek jou wil hou [01:40.35] Ek onthou hoe ek jou boul [01:42.43] En nou praat ons van saam huis bou [01:44.62] Ja jy bring vrede na my lewe [01:46.65] Wat gewoond aan chaos is [01:48.82] Ek maak seker jys gelukkig [01:51.17] Want ek dit is my plig [01:53.30] Solank ons liefde op 'n duisend is [01:55.34] Oorwin ek en jy duisternis [01:57.58] Ons laat moeilike tye maklik lyk [01:59.86] Want ons is lief vir mekaar en... [02:01.43] Al kry ons hoeveel donker paaie (Stap ons saam) [02:06.26] 10 000 Struikelblokke [02:10.42] Net die wete dat jys altyd aan my sy [02:16.21] Was nogaltyd genoeg [02:18.94] Al die berge nou in een stort [02:23.13] En die wêreld vanaand eindig [02:27.59] Het ek iemand wat my lief het [02:31.81] En dit was nogaltyd genoeg vir my