[00:00.29] Dis hoe ons rol... whoaaaa [00:10.83] Ek het dit, jy het dit ons is gebore met dit [00:14.95] Ek voel dit, jy hoor dit maak wat ons wil verloor dit [00:19.64] Spring op spring af volg die ritme van jou hart [00:24.88] Die ritme in jou hart... [00:27.23] Dis hoe ons rol, ons glasse bly vol [00:31.92] Almal dink ons knyp die kat in die donker [00:36.24] Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer [00:40.90] Vergeet van more kom ons dink aan nou [00:45.38] Want dis hoe ons rol... whoaaaa [00:56.17] Sy weet dit, jy weet dit ons vat die reƫls en breek dit [01:00.62] Ons lewe, voel vere vir nou met als tevrede [01:05.33] Spring op, spring af volg die ritme van jou hart [01:10.73] Die ritme in jou hart... [01:13.02] Want dis hoe ons rol, ons glasse bly vol [01:17.49] Almal dink ons knyp die kat in die donker [01:21.91] Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer [01:26.43] Vergeet van more kom ons dink aan nou [01:31.07] Want dis hoe ons rol... ons glasse bly vol [01:35.75] Almal dink ons knyp die kat in die donker [01:40.22] Ons lewe net eenkeer begrawe van die hartseer [01:44.62] Vergeet van more kom ons dink aan nou [01:49.48] Want dis hoe ons rol... whoaaaa [02:08.09] Dis hoe ons rol...(dis hoe ons rol) (dis hoe ons rol... rol... rol... rol) [02:17.20] Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer [02:21.33] Vergeet van more kom ons dink aan nou [02:25.86] Want dis hoe ons rol ons glasse bly vol [02:30.56] Almal dink ons knyp die kat in die donker [02:35.19] Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer [02:39.62] Vergeet van more kom ons dink aan nou [02:44.18] Want dis hoe ons rol... whoaaaa [03:02.58] Want dis hoe ons rol [03:04.66]