[00:00.01] Dis my obsessie met jou [00:07.08] Gee my 'n oomblik met jou [00:14.74] Daar's iets wat in my kop draai [00:18.00] My gedagtes deurmekaar waai [00:21.91] Die ritme van jou lyf, ek voel dit styf teen my [00:25.80] Soos jy rond om my swaai [00:29.27] En wanneer jy met my dans [00:32.52] Girl jy sit my in 'n trance [00:36.47] Jy laat my lekker kry, soos elektrisiteit [00:40.20] Vlooi jy reg deur my [00:43.42] Dis my obsessie met jou [00:47.17] Jy kan doen wat jy wil [00:50.66] Gee my 'n oomblik met jou [00:54.38] Om te doen wat ek wil [00:58.21] En ons kan oor en oor, ek kry net nie genoeg nie [01:03.15] Oor en oor, ek raak ook net nie moeg van jou [01:08.89] Ons kan doen wat ons wil [01:12.48] Dis my obsessie met jou [01:27.66] Jy weet dat jy by my hoort [01:30.75] My obsessie met jou raak te groot [01:34.63] Verslaaf aan hoe jy lyk, my babe ek dink dis tyd [01:38.37] LĂȘ vanaand weer by my [01:41.85] Kom ons laat die tyd stop, hou my vas ek hoop dit hou nooit op [01:49.10] Jy laat my lekker kry, soos elektrisiteit [01:52.87] Vlooi jy reg deur my [01:56.06] Dis my obsessie met jou [01:59.98] Jy kan doen wat jy wil [02:03.34] Gee my 'n oomblik met jou [02:07.01] Om te doen wat ek wil [02:11.19] En ons kan oor en oor, ek kry net nie genoeg nie [02:15.78] Oor en oor, ek raak ook net nie moeg van jou [02:21.62] Ons kan doen wat ons wil, ons weet ons wil [02:39.71] Dis my obsessie met jou [02:47.05] Gee my 'n oomblik met jou [02:54.61] En ons kan oor en oor, ek kry net nie genoeg nie [02:59.37] Oor en oor, ek raak ook net nie moeg van jou [03:05.38] Ons kan doen wat ons wil [03:08.86] Dis my obsessie met jou