Dis my obsessie met jou Gee my 'n oomblik met jou Daar's iets wat in my kop draai My gedagtes deurmekaar waai Die ritme van jou lyf, ek voel dit styf teen my Soos jy rond om my swaai En wanneer jy met my dans Girl jy sit my in 'n trance Jy laat my lekker kry, soos elektrisiteit Vlooi jy reg deur my Dis my obsessie met jou Jy kan doen wat jy wil Gee my 'n oomblik met jou Om te doen wat ek wil En ons kan oor en oor, ek kry net nie genoeg nie Oor en oor, ek raak ook net nie moeg van jou Ons kan doen wat ons wil Dis my obsessie met jou Jy weet dat jy by my hoort My obsessie met jou raak te groot Verslaaf aan hoe jy lyk, my babe ek dink dis tyd LĂȘ vanaand weer by my Kom ons laat die tyd stop, hou my vas ek hoop dit hou nooit op Jy laat my lekker kry, soos elektrisiteit Vlooi jy reg deur my Dis my obsessie met jou Jy kan doen wat jy wil Gee my 'n oomblik met jou Om te doen wat ek wil En ons kan oor en oor, ek kry net nie genoeg nie Oor en oor, ek raak ook net nie moeg van jou Ons kan doen wat ons wil, ons weet ons wil Dis my obsessie met jou Gee my 'n oomblik met jou En ons kan oor en oor, ek kry net nie genoeg nie Oor en oor, ek raak ook net nie moeg van jou Ons kan doen wat ons wil Dis my obsessie met jou