歌曲 | Maak My Hart Jou Huis |
歌手 | Elizma Theron |
专辑 | Oppad Na Jou |
下载 | Image LRC TXT |
Oor en oor, wag ek om van jou te hoor. | |
Waar is jy? | |
Sien jy soek 'n hart, het jy hom verloor? | |
Waar is jy? | |
Elke tree bid ek dat jy sal onthou. | |
Die deur is oop my arms bly hoop op jou. | |
Maak my hart jou huis. | |
Kom en maak jou tuis. | |
Vat die pad na my toe. | |
Maak dit jou laaste reis. | |
Maak my hart jou huis. | |
Maak dit jou paleis. | |
Hierdie hart is joune. | |
Ek soek jou net hier by my. | |
Die Suiderkruis en kompos het jou gefaal. | |
Waar is jy? | |
In my drome, droom ek, ek kom jou haal. | |
Waar is jy? | |
Die nag raak lank ek wag vir die haai se kraai. | |
Hoor jou roep, jou spore lê om die draai. | |
Maak my hart jou huis. | |
Kom en maak jou tuis. | |
Vat die pad na my toe. | |
Maak dit jou laaste reis. | |
Maak my hart jou huis. | |
Maak dit jou paleis. | |
Hierdie hart is joune. | |
Ek soek jou net hier by my. | |
Jy't die pad, gevat, deur storm weer. | |
Deur storm weer. | |
Jy't die prys betaal, 'n les geleer. | |
'n Les geleer. | |
Jou oases is altyd aan my sy. | |
Dis net jy, wat kan klop, aan my hart se deur. | |
Hart se deur. | |
Maak my hart jou huis. | |
Kom en maak jou tuis. | |
Vat die pad na my toe. | |
Maak dit jou laaste reis. | |
Maak my hart jou huis. | |
Maak dit jou paleis. | |
Hierdie hart is joune. | |
Ek soek jou net hier by my. | |
Maak my hart jou huis. |
Oor en oor, wag ek om van jou te hoor. | |
Waar is jy? | |
Sien jy soek ' n hart, het jy hom verloor? | |
Waar is jy? | |
Elke tree bid ek dat jy sal onthou. | |
Die deur is oop my arms bly hoop op jou. | |
Maak my hart jou huis. | |
Kom en maak jou tuis. | |
Vat die pad na my toe. | |
Maak dit jou laaste reis. | |
Maak my hart jou huis. | |
Maak dit jou paleis. | |
Hierdie hart is joune. | |
Ek soek jou net hier by my. | |
Die Suiderkruis en kompos het jou gefaal. | |
Waar is jy? | |
In my drome, droom ek, ek kom jou haal. | |
Waar is jy? | |
Die nag raak lank ek wag vir die haai se kraai. | |
Hoor jou roep, jou spore l om die draai. | |
Maak my hart jou huis. | |
Kom en maak jou tuis. | |
Vat die pad na my toe. | |
Maak dit jou laaste reis. | |
Maak my hart jou huis. | |
Maak dit jou paleis. | |
Hierdie hart is joune. | |
Ek soek jou net hier by my. | |
Jy' t die pad, gevat, deur storm weer. | |
Deur storm weer. | |
Jy' t die prys betaal, ' n les geleer. | |
' n Les geleer. | |