|
As jy my ooit sou vra hoekom ek by jou is |
|
Sou jy verras wees wat ek werklik van jou dink |
|
Want as my hart n kunsmuseum was |
|
En jy geverf op doek |
|
Sou jy die een wees Lisa |
|
Wie ek oor en oor sal soek |
|
Lisa jys die Mona-Lisa |
|
Teen die muur van my hart |
|
Daars net een soos jy |
|
Lisa |
|
Jys die pot vol goud aan die einde van die reenboog |
|
Jou waarde is prysloos |
|
En my wins is hoog |
|
As my hart n kunsmuseum was |
|
En jy geverf op doek |
|
Sou jy die een wees Lisa |
|
Wie ek oor en oor sal soek |
|
Lisa jys die Mona-Lisa |
|
Teen die muur van my hart |
|
Daars net een soos jy |
|
Lisa jys die Mona-Lisa |
|
In die gallery van my hart |
|
Daars net een soos jy |
|
Lisa |
|
Daars net een soos jy vir my |
|
Een soos jy vir my |
|
Daars net een soos jy jys die skildery binne my |
|
Jys die skildery binne my |
|
Lisa jys die Mona-Lisa |
|
Teen die muur van my hart |
|
Daars net een soos jy |
|
Daars net een soos jy |
|
Lisa jys die Mona-lisa |
|
Teen die muur van my hart |
|
Daars net een soos jy |
|
Lisa jys die Mona-Lisa |
|
In die gallery van my hart |
|
Daars net een soos jy |
|
Lisa |
|
Oh Lisa |