Sarie Marais

Sarie Marais 歌词

歌曲 Sarie Marais
歌手 Helmut Lotti
专辑 Classics out of Africa
下载 Image LRC TXT
[00:11.21] My Sarie Marais is zo ver van my hart,
[00:15.95] maar 'k hoop om haar weer te sien.
[00:20.63] Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
[00:25.44] nog voor die oorlog het begin.
[00:29.99] O bring my trug na die ou Transvaal,
[00:34.23] daar waar my Sarie woon,
[00:40.04] Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
[00:44.90] daar woon my Sarie Marais,
[00:49.52] daar woon my Sarie Marais
[00:55.20] Ek was so bang dat die Kakies my sou vang,
[00:59.07] en ver oor die see wegstuur;
[01:01.63] Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand
[01:08.61] daar onder langs die Grootrivier.
[01:13.19] O bring my trug na die ou Transvaal,
[01:17.49] daar waar my Sarie woon,
[01:23.23] Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
[01:27.85] daar woon my Sarie Marais,
[01:33.72] daar woon my Sarie Marais
[01:37.60] Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar,
[01:42.34] terug na die on Transvaal;
[01:46.85] My liewelingspersoon sal seker ook daar wees
[01:51.72] om my met 'n kus beloon.
[01:56.34] O bring my trug na die ou Transvaal,
[02:01.51] daar waar my Sarie woon,
[02:05.94] Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
[02:11.06] daar woon my Sarie Marais
[02:15.49] Daar onder in die mielies
[02:20.86] by die groen doringboom,
[02:25.48] daar woon my Sarie Marais
Sarie Marais 歌词
YouTube搜索结果 (转至YouTube)