Oase

Oase 歌词

歌曲 Oase
歌手 Carma
专辑 Oase
下载 Image LRC TXT
作曲 : Johan Oberholzer
作词 : Johan Oberholzer
Ek wil wegraak in jou storms
Ek wil omwaai in jou wind
Ek wil blind raak in die stof net soos dit weg gaan kom
Maar nog so dat ek nooit weer ‘n uitweg vind.
Wil verdwaal tussen jou duine
In jou hitte wil ek brand
Soos die mis wil ek verdwyn voor die son
In jou woestynsand.
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Aanhou soek tot ek jou kry
Ek soek skuiling in die donker
Want die koue maak my seer
Hoe kan eindelose sterre wat so mooi en ook so ver is
Jou die pyn van ‘n leeftyd gee.
In jou woorde soek ek hitte
Wou die boeke al verbrand.
Soos die mis het ek verdwyn voor die son in jou woestynsand.
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Aanhou soek tot ek jou kry
Ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Tot ek jou kry
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
zuo qu : Johan Oberholzer
zuo ci : Johan Oberholzer
Ek wil wegraak in jou storms
Ek wil omwaai in jou wind
Ek wil blind raak in die stof net soos dit weg gaan kom
Maar nog so dat ek nooit weer ' n uitweg vind.
Wil verdwaal tussen jou duine
In jou hitte wil ek brand
Soos die mis wil ek verdwyn voor die son
In jou woestynsand.
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Aanhou soek tot ek jou kry
Ek soek skuiling in die donker
Want die koue maak my seer
Hoe kan eindelose sterre wat so mooi en ook so ver is
Jou die pyn van ' n leeftyd gee.
In jou woorde soek ek hitte
Wou die boeke al verbrand.
Soos die mis het ek verdwyn voor die son in jou woestynsand.
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Aanhou soek tot ek jou kry
Ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Tot ek jou kry
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
zuò qǔ : Johan Oberholzer
zuò cí : Johan Oberholzer
Ek wil wegraak in jou storms
Ek wil omwaai in jou wind
Ek wil blind raak in die stof net soos dit weg gaan kom
Maar nog so dat ek nooit weer ' n uitweg vind.
Wil verdwaal tussen jou duine
In jou hitte wil ek brand
Soos die mis wil ek verdwyn voor die son
In jou woestynsand.
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Aanhou soek tot ek jou kry
Ek soek skuiling in die donker
Want die koue maak my seer
Hoe kan eindelose sterre wat so mooi en ook so ver is
Jou die pyn van ' n leeftyd gee.
In jou woorde soek ek hitte
Wou die boeke al verbrand.
Soos die mis het ek verdwyn voor die son in jou woestynsand.
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Aanhou soek tot ek jou kry
Ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Tot ek jou kry
En ek sal aanhou soek na jou OASE
Ja ek sal aanhou soek na jou OASE
Ek is amper op my laaste druppel water.
Maar ek sal aanhou soek tot ek jou
Ek sal aanhou soek tot ek jou kry.
Oase 歌词
YouTube搜索结果 (转至YouTube)