| [00:16.69] | Soveel dinge op ons pad |
| [00:21.38] | Soveel woorde reeds gepraat |
| [00:25.49] | Al ons aksies volg agterna |
| [00:29.06] | Dit praat , dit spreek |
| [00:31.41] | Van ware liefde |
| [00:34.41] | Ons oorwin die moeilike dae |
| [00:38.42] | Die Here het ons mooi gedra |
| [00:42.86] | En nogsteeds bly ons twee saam |
| [00:46.65] | Dit praat, dit spreek |
| [00:48.78] | Van ware liefde |
| [00:51.38] | Al kry ons hoeveel donker paaie |
| [00:56.07] | 10 000 Struikelblokke |
| [01:00.46] | Net die wete dat jys altyd aan my sy |
| [01:06.94] | Was nogaltyd genoeg |
| [01:09.07] | Al die berge nou in een stort |
| [01:13.54] | En die wêreld vanaand eindig |
| [01:17.91] | Het ek iemand wat my lief het |
| [01:21.82] | En dit was nogaltyd genoeg vir my |
| [01:27.34] | Moet jouself nooit twyfel nie |
| [01:29.80] | Jy is meer as genoeg |
| [01:31.51] | Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie |
| [01:34.10] | Elke soentjie, elke drukkie |
| [01:36.43] | Elke oomblik saam jou |
| [01:38.06] | Besef ek hoekom ek jou wil hou |
| [01:40.35] | Ek onthou hoe ek jou boul |
| [01:42.43] | En nou praat ons van saam huis bou |
| [01:44.62] | Ja jy bring vrede na my lewe |
| [01:46.65] | Wat gewoond aan chaos is |
| [01:48.82] | Ek maak seker jys gelukkig |
| [01:51.17] | Want ek dit is my plig |
| [01:53.30] | Solank ons liefde op 'n duisend is |
| [01:55.34] | Oorwin ek en jy duisternis |
| [01:57.58] | Ons laat moeilike tye maklik lyk |
| [01:59.86] | Want ons is lief vir mekaar en... |
| [02:01.43] | Al kry ons hoeveel donker paaie (Stap ons saam) |
| [02:06.26] | 10 000 Struikelblokke |
| [02:10.42] | Net die wete dat jys altyd aan my sy |
| [02:16.21] | Was nogaltyd genoeg |
| [02:18.94] | Al die berge nou in een stort |
| [02:23.13] | En die wêreld vanaand eindig |
| [02:27.59] | Het ek iemand wat my lief het |
| [02:31.81] | En dit was nogaltyd genoeg vir my |
| [00:16.69] | Soveel dinge op ons pad |
| [00:21.38] | Soveel woorde reeds gepraat |
| [00:25.49] | Al ons aksies volg agterna |
| [00:29.06] | Dit praat, dit spreek |
| [00:31.41] | Van ware liefde |
| [00:34.41] | Ons oorwin die moeilike dae |
| [00:38.42] | Die Here het ons mooi gedra |
| [00:42.86] | En nogsteeds bly ons twee saam |
| [00:46.65] | Dit praat, dit spreek |
| [00:48.78] | Van ware liefde |
| [00:51.38] | Al kry ons hoeveel donker paaie |
| [00:56.07] | 10 000 Struikelblokke |
| [01:00.46] | Net die wete dat jys altyd aan my sy |
| [01:06.94] | Was nogaltyd genoeg |
| [01:09.07] | Al die berge nou in een stort |
| [01:13.54] | En die w reld vanaand eindig |
| [01:17.91] | Het ek iemand wat my lief het |
| [01:21.82] | En dit was nogaltyd genoeg vir my |
| [01:27.34] | Moet jouself nooit twyfel nie |
| [01:29.80] | Jy is meer as genoeg |
| [01:31.51] | Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie |
| [01:34.10] | Elke soentjie, elke drukkie |
| [01:36.43] | Elke oomblik saam jou |
| [01:38.06] | Besef ek hoekom ek jou wil hou |
| [01:40.35] | Ek onthou hoe ek jou boul |
| [01:42.43] | En nou praat ons van saam huis bou |
| [01:44.62] | Ja jy bring vrede na my lewe |
| [01:46.65] | Wat gewoond aan chaos is |
| [01:48.82] | Ek maak seker jys gelukkig |
| [01:51.17] | Want ek dit is my plig |
| [01:53.30] | Solank ons liefde op ' n duisend is |
| [01:55.34] | Oorwin ek en jy duisternis |
| [01:57.58] | Ons laat moeilike tye maklik lyk |
| [01:59.86] | Want ons is lief vir mekaar en. . . |
| [02:01.43] | Al kry ons hoeveel donker paaie Stap ons saam |
| [02:06.26] | 10 000 Struikelblokke |
| [02:10.42] | Net die wete dat jys altyd aan my sy |
| [02:16.21] | Was nogaltyd genoeg |
| [02:18.94] | Al die berge nou in een stort |
| [02:23.13] | En die w reld vanaand eindig |